Stoop, J.A.A.A.
Click on author name above for full title listing
Hardback
290 pages
Language: Afrikaans
Publisher: UNISA Press
ISBN / EAN: 0869816152
Die sogenaamde Klementynse liturgie word beskou as een van die vroegste liturgiese tekste wat nog bestaan en is daarom van groot historiese belang. Dit bestaan uit 'n versameling litaniee, gebede, lofprysinge, dankseggings en doksologiee.